Listall Marketing Agent Kathy, Business Marketing Agent


LISTALL BUSINESS MARKETER

Contact me for assistance to Market, Advertise and promote your business and /or products


 

386 Susan straat, Die Wilgers,
Pretoria, Suid Afrika 0041 -

Tel 012-807 0330 / 083 281 2709 Fax 0866 124 303
Welcome-to-the-Net cc t/a Reg nr. 2000/036387/23

Web Blad: www.Listall.co.za
E-Pos:
Louis@pretoriabrokers.co.za

Hieronder inligting oor ons Bemarkings strategie vir u besigheid.
Die konsep is nie gekompliseerd nie, hoogs effektief en baie kragtig.
Om dit te illustreer kan u gerus na die GOOGLE soek resultate vir die volgende besigheid kyk:

Malibu Floating Restaurant 
(druk asb. op die skakel - wees asb. geduldig)

Al die resultate wat u op die bladsy sien is dit wat ons reeds vir Malibu behaal het (ons het honderde sulke voorbeelde).
Ons het 'n Advertensie vir "Malibu" op elkeen van die bladsye (waarvan Google reeds weet)
Ek weet u sal saamstem dat dit uitstekende, effektiewe en kragtige bemarking is!!

Ons wil u besigheid ook graag die nodige blootstelling gee wat dit verdien sodat die publiek daarbuite van u sal weet en nog meer besigheid met u sal doen. Hieronder is die metodes wat ons vir u wil implimenteer:

Ons Bemarking Strategie vir u Besigheid!!

Ons primêre fokus is om kliënte daarbuite wat na u besigheid se dienste en produkte soek, te help om u vinnig en maklik, (voor u kompetisie) te vind en met u besigheid te doen!

Ons doen dit op TWEE maniere: Eerstens deur 'n sterk teenwoordigheid vir u besigheid oral op die Internet te skep en deur seker te maak dat mense wat enige van die duisende soek enjins soos Google en Ananzi gebruik, u vinnig en maklik sal vind.

Hoe doen ons dit?

          1.  Ons bou vir u besigheid 'n spesiale kragtige Advertensie web blad. Die bladsy sluit die volgende in:

  •   Onbeperkte woorde om u dienste en produkte te beskryf

  •   Maatskappy Logo en tot 10 vol kleur fotos (fotos spreek meer as 'n 1000 woorde)

  •   U volle kontak inligting, telefoon nommers, mobiele nommer, E-Pos adres, faks nommer en adres.

  •   Skakel na u bestaande Web Bladsy (indien u reeds een het)

  •   'n Kragtige OUTOMATIESE TERUGVOER VORM sodat u kliënte maklik en vinnig met u kan kommunikeer

  •   Al ons Advertensie Web Bladsye word geprogrammeer met die korrekte, en baie belangrike  "Meta Kodes" om te verseker dat u bladsy korrek deur al die  soekenjins van oral oor die Wêreld gevind sal word.  

2.  Ons skryf 'n advertensie vir u besigheid op ten minste TWEE HONDERD EN VYFTIG verskillende Suid- Afrikaanse web bladsye. Ons koppel dan al die Advertensies met u Advertensie Web Blad. Kliënte wat hierdie web bladsye besoek sal u inligting dan ook daar sien en kan met u kontak maak en met u Besigheid doen.

           3.  Ons registreer u Web Blad advertensie direk by GOOGLE.

           4.  Ons fasiliteer (host) u advertensie Web Blad vir 'n volle jaar.

Ons alles insluitende eenmalige fooi vir al die bogenoemde is slegs R1 999 per jaar.

Al wat u hoef te doen is om vir ons fotos te stuur en u inligting aanlyn hieronder te voltooi!

VOLTOOI U INLIGTING HIER ASSEBLIEF!

ONS ONDERNEEM OM U WERK AF TE HANDEL IN DIESELFDE DAG WAT ONS U BETALING ONTVANG.
By ontvangs van u betaling sal ons ook aan u 'n Belasting Faktuur stuur sodat u die bedrag as Besigheids uitgawe van u belasting kan aftrek
(effektief sal die Ontvanger van Inkomste u betaling met 28% subsidieer).

Ons sien uit om met u besigheid te doen.

Advertensie Voorbeelde: Example1  Example2  Example3  Example4

 


Contact: Kathy Botha
Office: +27(0)11 916 3150
Fax: +27(0)11 916 3150
Mobile Number:+27(0)765112607

Please click here to visit our website http://www.listall.co.za/



kathybotha@vodamail.co.za


Clients please communicate with us with the online form provided below!

Your Name and Surname     
Comments here....  
Email address    
Your phone number    
Website Address