When we make changes, the new information will be placed and explained on this page.
1. Gaan asseblief deur die verskillende skyfies: To view our Online presentation * Click here (this link is also on the www.Listall.co.za website)
2. Ons eie aanlyn soek enjin
Ons het nou ons eie soek enjin. Die groot voordeel daarvan is dat dit maklik is om iemand, of 'n Besigheid wat by ons gelys is se advertensie, of telefoon nommer op te soek - en sommer te sien waar die persoon gelys is. Hier is die program! Dit werk lankal reeds op die Listall web bladsy. Toets dit gerus. Die soek gebruik 'n Derde Party web program en is effens stadig maar werk pragtig. Toets gerus as voorbeeld "Imports"
3. Ons nuutste PRYSE: Ons wil graag dat ons bemarkers sover moontlik by ons pryse sal bly aangesien dit maklik verwarring en 'n gevoel van oneerlikheid by ons kliënte kan skep (en selfs verskillende bemarkers teen mekaar kan afspeel) indien ons verskillende pryse vir dieselfde produkte aanbied.
a) Kliënte wat maandeliks wil betaal moet 'n eenmalige R499 registrasie fooi vooruit betaal.
b) Ons Produk se prys is R499 per maand (vooruitbetaalbaar aan die einde van elke maand)
of R4.999 per jaar indien die kliënt eenmalig vooruit vir 'n jaar wil betaal!
4. Ons sluit nou .co.za registrasie, www.JouNaam.co.za vir kliënte in in al ons bemarking pakkette (R499 en R4999).
5. Soek Enjin registrasies - Ons registreer nou al ons kliënte se web bladsy by 100 verskillende soek enjins (Google ingesluit).
6. Hosting (of fasilitering) van die kliënt se web bladsye by ons is INGESLUIT in ons prys (normale waarde daarvan R1200 per jaar).
7.
Banniere: Pryse van Banniere is R499 per maand.
Ons sal afslag gee vir
kliënte wat meer as een bannier wil plaas. Baniere verskyn letterlik op
Honderde bladsye.
8. Ons werk tans aan 'n "Produk plus Voordeel opsie" vir ons kliënte. Die opsie sal bietjie meer kos maar kliënte sal vir die voordeel Maandeliks Gratis Fliek kaartjies, Wimpy Vouchers, 'n Begrafnis voordeel, Ongeluks Voordele PLUS 'n jaarlikse Vliegtuigkaartjie vir TWEE persone na sekere bestemmings ontvang. Hou asb. die spasie dop vir meer inligting.
9. Ons is besig om tans 2 nuwe LISTALL Agentskappe saam te stel. Een sentrum sal afskop met 6 Bemarkers. Ons sal u meer nuus hiervan gee soos dit vorder.
10. Jy kan ook jou eie Bemarkers aanstel en jou eie Agentskap saamstel.
11. Opleiding: Alle Bemarkers sal voortaan 'n
Basieses "oopboek vraestel" moet slaag voordat Bemarkers Kodes verskaf sal
word.
Dit sal jou vertroue gee met die Produkte, die Internet en algemene
Bemarking. Ons is tans besig met die Vraestel en sal die adres daarvan
eersdaag aan u verskaf.
12. Ons het vir Marius Beyers aangestel om die rekenaar en Admin funksies te behartig. Marius is 'n opgeleide Graphic Designer en sal verantwoordelik wees vir die Stelsels, Advertensies en bou en plasings van die web bladsye terwyl Louis homself meer sal toespits op Bemarking ondersteuning van Bemarkers en Agentskappe.
13.
Let’s look at some of our results on Google
"Estate agents Pretoria" –
Wimpy for sale –
no. 1, 2 and 3Dros for sale –
no. 1, 2 and 3Travel Agents Pretoria –
no. 1 and 2 Agents Pretoria – no. 1 and 2SPAR for sale –
no. 1 and 2"Estate Agents Johannesburg" –
no. 2SPUR for sale -
no. 3Business Brokers Pretoria –
no. 1, 2 and 5Business Consortiums –
no. 1, 5, 6, 7 ,8
14. Groot nuus: Ons het pas die 9 van die
volgende web adresse gekoop en is tans besig om dit
te Implimenteer:
Ons wil baie hierop fokus. Dit sluit ook in
www.Where-to-go.co.ze en
www.Things-to-do.co.za veral aangesien ons nou
al die adresse het.
15. Het u geweet: Mense sê soms "alles klein
letters" wanneer hulle vir iemand hulle Epos Adres
of Website adres gee. Op die internet maak dit nie
saak of dit hoof of Klein lettertjies is nie. Mense
kan enige van die twee gebruik en dit selfs meng as
hulle wil-Dit sal steeds werk!
Where to stay South Africa *
Where to stay Gauteng *
Where to stay Pretoria *
Where to stay Johannesburg *
Where to stay Durban *
Where to stay Bloemfontein *
Where to stay Cape Town *
Where to stay Kruger *
Where to stay Limpopo *
Where to stay Northern Cape *
Where to stay South Coast *
Where to stay Limpopo *
Where to stay Mpumalanga *
Where to stay North West *
Where to stay West Coast *
Where to stay Garden Route *
Where to stay Western Cape *
Where to stay KZN *
Where to stay Botswana *
Where to stay Mozambique *
16. The two "Blue Pages" below can be copied and forwarded to clients who request more information from you. Simply add your name and contact details at the bottom.
|
(kliek asb. op die skakel om ons Google resultate te sien)
1. Ons bou vir u besigheid 'n spesiale (spesiaal gekodeerde), kragtige Advertensie webblad.
3. Ons registreer u Advertensie/Web Bladsy direk by EEN HONDERD Soek enjins (Google Ingesluit). 4. Ons koop en implementeer 'n .co.za adres vir u (www.uNaam.co.za) 5. Ons "host" u Advertensie GRATIS vir die volle tydperk.
|
|
We do this by Creating a huge presence all over the Internet for you and by making sure that people, using any of the thousands of Search Engines out there like GOOGLE and Ananzi, will find you quickly and easily! Our concept is highly effective and
powerful. Feel free to look at our Direct and Indirect results
for How? 1. We build a SPECIAL one page business Advert (specially coded website) for your business. 2. We write and place an Advert for you on at least One HUNDRED different Web pages. This is almost like having an advert in 100 different newspapers! 3. We then register your page with GOOGLE and up to 99 other Search engines . 4. We register and buy a co.za address for you (www.YourName.co.za)5. We host your Advert FREE for the full period.
All you need to do is to register below and to forward your photos to us via e-mail. START MARKETING MY BUSINESS HERE
Advert Examples:
WE UNDERTAKE TO
COMPLETE YOUR MARKETING WORK WITHIN 24 Working HOURS AFTER
RECEIVING YOUR PAYMENT When you register online, please remember to Insert my name as the person or referred you to Listall in the last little block on the form. Friendly regards |
|
Our Banking Details |
Contact Details |
Website: www.Listall.co.za Email:
|
|
Important Information about the Advert page below |
We have literally HUNDREDS of pages like this all over the Internet - This is just one of more than 66 types of pages. Here they are:
Clients are advertised according to the kind of business they own, or the products they wish to sell. We currently place adverts for clients twice on the specific page - once in Alphabetic order according to their business name and once according to the Services/Products they offer.
These adverts are linked to their adverts with us, or at times straight to their websites. This means that their adverts are actually placed on many more than 250 times as promised.
We never promise but we always deliver!!
The rotating Banners can also clearly be seen, at the top and at the bottom of each page.
THIS IS A GOOD, SHORT SUMMARY OF WHAT WE OFFER OUR CLIENTS
(Memorize the steps and simply tell them to your clients)
|
Raslouw Kombuise (262 results) Nou 415 AGS Kerk Pretoria-Oos (406 results) Nou 639 Engineering for sale Rosslyn Pretoria (173 our results) Nou 191 Malibu Floating restaurant (269 results-Mostly ours) Nou 379 Tessa Speek -Permanent Make up (173 results-all ours) Al die
resultate wat u op die
bladsy sien is dit wat ons reeds vir die kliënte behaal het
Ons Bemarking Strategie vir u Besigheid!!
1. Ons bou vir u besigheid 'n spesiale kragtige Advertensie webblad. Die bladsy sluit die volgende in:
Al ons Advertensie Web Bladsye word geprogrammeer met die korrekte, en baie belangrike "Meta Kodes" om te verseker dat u bladsy korrek deur al die soekenjins van oral oor die Wêreld gevind sal word.
3. Ons registreer u Web Blad advertensie direk by GOOGLE. 4. Ons registreer u op die stadium by tot 99 ander Internasionale soekenjins 4. Ons fasiliteer (host) u advertensie Webblad vir 'n volle jaar Webblad vir 'n volle jaar Webblad vir 'n volle jaar.
|
|