Subject: Listall New Rates-Nuusbrief-BELANGRIK!!!

 
Good evening everyone-Goeienaand almal
 
1. Nuwe pryse: U sal opmerk in die nuwe "Blou Bladsye"-Afrikaans en Engels wat ons vanmiddag deurgestuur het, dat ons die Tariewe verhoog het.
Die doel daarvoor is om 'n dringendheid my ons kliente te skep en die gesindheid van EERDER UITSTEL, en dan afstel uit die weg te probeer ruim.
 
U as Bemarker kan die vrymoedigheid neem om vir enige klient wat u graag wil help, 'n laer prys as 'n "SPESIALE VERGUNNING" te bied.
Gebruik dit gerus as 'n goue sleutel om transaksies afgesluit te kry. Ons voorstel is dat u ingaan in gesprekke met kliënte op die R4999 prys,
 en dan indien u sukkel om 'n saak te sluit, die prys verminder na R3999 of moontlik R2999 soos u goed dink.
Ons wys nie meer op enige van ons Web bladsye die R1999 prys nie - u mag dus self die prys aanpas tot die absolute minimum van R1999.
 
Indien die klient nie die R4999 kan bekostig nie, kan u dalk eerder die R499 per maand pakket aanbeveel voordat u die prys verlaag!
 
2. Verbeterde voordele "Search Engines": Ons bied nou Registrasie by tot 19 verskillende Soek Enjins PLUS Google registrasie aan.
 
3. www.YourName.co.za Registrasies:  Ons sal nou ook vir die wat die R4,999 pakket by ons koop, 'n co.za Registrasie doen indien die klient wel 'n Besigheid bedryf en behoefte het om 'n volle DOT CO.ZA adres te gebruik.
 
Ons probeer gedurig om ons voordele vir ons kliente uit te brei en vir hulle beter en beter waarde vir geld te bied. In die proses probeer ons die produk vir u kliënte meer aantreklik te maak om sodoende vir u meer "sales" te genereer.
 
Kommissie:
U verdien steeds 20% kommissie op al u transaksies en op die bedrag geld wat wel deur die kliënt inbetaal word.
Hoe meer u verkoop, hoe meer Inkomste sal u vir uself genereer!
 
Indien u daarop sou fokus om net maandelikse R499 pakkette te verkoop, sou u  maandlikse inkomste elke maand met R4500 styg
indien u SLEGS 2 x R499 transaksies per dag verkoop! 
Na 'n jaar sal u inkomste R54 240 per maand beloop en steeds aanhou groei teen R4500 per maand!
Na 2 jaar van vandag af kan u maklik op R110 000 per maand staan! Min mense verdien soveel geld per maand!!
 
Ons verwelkom altyd u kommentare, terugvoere en voorstelle. Onthou, ons is hier om u in alles by te staan!
 
Ons sal ook vir al ons bemarkers wat daarin belangstel 'n SPESIALE Bemarkers web Bladsy bou indien u vir ons 'n netjiese foto van uself stuur.
 
Vriendelike LISTALL groete
 
Louis Kearney
012-807 0330
083 281 2709